{"id":3264,"date":"2024-07-22T09:07:21","date_gmt":"2024-07-22T07:07:21","guid":{"rendered":"https:\/\/sampro.co.za\/?p=3264"},"modified":"2026-09-10T14:59:48","modified_gmt":"2026-09-10T12:59:48","slug":"implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/","title":{"rendered":"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent"},"content":{"rendered":"<p>]Om die verspreiding en verwoestende gevolge van bek-en-klouseer (BEK) te vermy, het melkboere in die BEK-aangetaste gebied van die Oos-Kaap versoek dat hul diere as \u2019n voorsorgmaatre\u00ebl teen BEK inge\u00ebnt word. Dit is belangrik dat melkboere en die verwerkers wat hul melk afhaal, bewus is van die gevolge om hul gesonde kuddes teen BEK te laat inent, voordat hulle inenting versoek.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/agriorbit.com\/goeie-nuus-uit-woah-geledere-oor-bek-en-klouseer\/\">Lees meer oor bek-en-klouseer en entstowwe hier.<\/a><\/p>\n<h3 id=\"h-gee-duidelikheid\" class=\"wp-block-heading\"><strong>Gee duidelikheid<\/strong><\/h3>\n<p>Hierdie dokument is deur\u00a0<a href=\"https:\/\/milksa.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Melk SA<\/a>\u00a0saamgestel om duidelikheid te gee oor hoe \u2019n plaas wat BEK-negatief is, geraak sal word onder huidige regulasies, indien die kudde teen BEK inge\u00ebnt word:<\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Plase binne die 10km-beheerde sone rondom \u2019n BEK-positiewe plaas kan aansoek doen om hul BEK-vrye kudde teen BEK te laat inent.<\/li>\n<li>Die staat sal nie enige BEK-vrye kudde dwing om inge\u00ebnt te word nie. Boere moet versoek om hul kudde teen BEK te laat inent deur die aansoekvorm te voltooi en die amptelike vrywaringsvorm, wat by die plaaslike staatsveearts beskikbaar is, te onderteken.<\/li>\n<li>Slegs plase binne die 10km-beheerde sone word toegelaat om aansoek te doen. Geen plase buite die 10km-beheerde sone sal oorweeg word nie. Plase wat aan BEK-positiewe plase grens, sal voorkeur geniet.<\/li>\n<li>Onder die huidige regulasies sal \u2019n plaas wat teen BEK inge\u00ebnt is as BEK-positief beskou word. Dit sal die volgende gevolge h\u00ea:<\/li>\n<li>Die plaas word effektief onder kwarantyn geplaas.<\/li>\n<li>Gesplete hoefdiere mag nie sonder skriftelike toestemming van die staatsveearts na of van die plaas af verskuif word terwyl hulle onder kwarantyn is nie \u2013 wat 12 maande of meer sal duur.<\/li>\n<li>Dag zero sal bepaal word as die datum waarop die laaste dier die eerste keer op die plaas inge\u00ebnt is, in die geval van klinies gesonde plase. Indien enige letsels of verdagte gevalle gevind word, sal dag zero deur die staatsveearts bepaal word as die dag twee weke nadat daar nie meer aanduidings van sirkulerende virusse was nie. (Dit behels twee negatiewe kudde-inspeksies met \u2019n 14-dae interval).<\/li>\n<li>Onder ideale toestande sal die kuddes vier tot ses maande n\u00e1 die eerste inenting \u2019n skraagdosis-inenting kry vir diere wat bedoel is om te lewe \u2013 bv. stoetery, suiwel, ens. Slagdiere sal net een inenting ontvang soos in voerkrale.<\/li>\n<li>Dag zero (vir klinies gesonde kuddes wat vrywillig vir inenting aangemeld het) bly die dag waarop die laaste dier op die plaas die eerste keer inenting ontvang het.<\/li>\n<li>Vir die eerste ses maande vanaf dag zero mag gesplete hoefdiere slegs van die plaas af geskuif word vir slag by \u2019n BEK-goedgekeurde abattoir, onder \u2019n Rooikruis-permit van die staatsveearts.<\/li>\n<li>N\u00e1 ses maande vanaf dag zero mag diere by enige abattoir geslag word \u2013 steeds onder \u2019n Rooikruis-permit van die staatsveearts (hierdie plase is steeds onder kwarantyn).<\/li>\n<\/ul>\n<p>Totdat die plaas BEK-vry verklaar is, mag gesplete hoefdiere slegs onder \u2019n Rooikruis-permit van die plaas af verskuif word vir slagdoeleindes. Diere mag om geen ander rede verkoop of geskuif word nie, tensy toestemming deur die staatsveearts verleen word (wat slegs onder buitengewone omstandighede oorweeg sal word) \u2013 en selfs dan slegs tussen plase met dieselfde BEK-status.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/agriorbit.com\/ernstige-veesiektes-bedreig-grense\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Lees meer oor die onlangse Pinzgauer-boerdery en veesiektes hier.<\/a><\/p>\n<h3 id=\"h-toetse-nodig-as-bewys\" class=\"wp-block-heading\"><strong>Toetse nodig as bewys<\/strong><\/h3>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Met dien verstande dat daar geen gevalle van BEK op die plaas was nie, sal die plaas op die vroegste eers n\u00e1 12 maande vanaf dag zero beskou word as vry van bek-en-klouseer. Die proses om \u2019n plaas BEK-vry te verklaar, kan selfs langer neem.<\/li>\n<li>Om te bewys dat \u2019n plaas BEK-vry is, moet die kudde gebloei en die bloed getoets word vir BEK-teenliggaampies. Alhoewel dit moontlik is om die entstofteenliggaampies te onderskei van die teenliggaampies wat geproduseer word deur \u2019n dier wat met BEK besmet is, kan die toetse in sommige gevalle vals-positiewe resultate gee. Dit bemoeilik die interpretasie van positiewe toetse in \u2019n gesonde kudde wat vrywillig teen BEK inge\u00ebnt is. Dit is waarom plase vir ten minste 12 maande vanaf dag zero as BEK-positief beskou sal word.<\/li>\n<li>Kalwers wat uit koeie\/verse gebore word wat vir BEK inge\u00ebnt is, sal BEK-teenliggaampies via die biesmelk kry en sal daarom ook positief toets vir BEK op serologiese bloedtoetse, totdat hierdie moederlike teenliggaampies uit hul stelsels verdwyn het.<\/li>\n<li>Om te bewys dat \u2019n plaas wat teen BEK inge\u00ebnt is, vry is van BEK-infeksie, sal kalwers wat twee maande of meer n\u00e1 dag zero gebore is (omgewingsvirus wat in ag geneem word), se bloed eers n\u00e1 nege maande vanaf dag zero getoets word. Die aanname is dat die BEK-teenliggaampies, wat deur die biesmelk verkry word, teen daardie tyd verdwyn het en slegs kalwers wat aan die BEK-virus blootgestel is, sal positief toets. Dit behoort te bewys of \u2019n inge\u00ebnte plaas werklik vry van BEK is.<\/li>\n<\/ul>\n<h3 id=\"h-hantering-van-melk\" class=\"wp-block-heading\"><strong>Hantering van melk<\/strong><\/h3>\n<p>Terwyl \u2019n inge\u00ebnte plaas as BEK-positief geklassifiseer word, sal die melk ook as BEK-positief beskou word en moet dit as sodanig hanteer word met dieselfde implikasies op uitvoere:<\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Alle melk van BEK-positiewe plase moet dubbel gepasteuriseer of UHT behandel word.<\/li>\n<li>Vragmotors wat melk van hierdie plase afhaal, moet aan baie streng biosekuriteitsbeginsels voldoen.<\/li>\n<li>Melkverwerkers wat melk van klinies gesonde inge\u00ebnte plase afhaal, sal hul uitvoerstatus verloor terwyl hulle melk van hierdie plase verwerk, tensy die verwerkingsaanleg aan die staat kan bewys dat hulle die besmette- en skoon melklyne heeltemal apart kan hou.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die staatsveearts het reeds begin om BEK-vrye plase in te ent. Aansoeke van boere om hul BEK-vrye kuddes te laat inent word so vinnig as moontlik verwerk. Om vertragings met die verwerking van aansoeke te voorkom, moet boere verseker dat hulle die aansoeke volledig voltooi en al die inligting verskaf wat vereis word wanneer \u2019n aansoek ingedien word. Enige vorms met gedeeltes in die vrywaringsvorm wat deurgehaal is, sal nie oorweeg word nie!<\/p>\n<p>Neem asseblief in ag dat hierdie ongewone tye is. Daarom kan ons nie soos gewoonlik handel dryf nie. Suid-Afrika het nog nie vantevore in hierdie mate \u2019n uitbreking van BEK in \u2019n suiwelproduserende gebied ervaar nie. Gevolglik word die impak van BEK in \u2019n suiwelgebied nou eers duidelik. Tot redelik onlangs was selfs BEK-besmette plase nie inge\u00ebnt nie.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/agriorbit.com\/plaas-tv-kyk-weer-vrydag-21-junie\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Kyk Plaas TV se insetsel oor bek-en-klouseer hier.<\/a><\/p>\n<h3 id=\"h-pas-aan-by-nuwe-omstandighede\" class=\"wp-block-heading\"><strong>Pas aan by nuwe omstandighede<\/strong><\/h3>\n<p>Die staatsveeartsenydienste moes die regulasies en standaarde aanpas sodat BEK-vrye plase as \u2019n voorsorgmaatre\u00ebl inge\u00ebnt kan word. Dit is \u2019n groot stap in die regte rigting en staatsveeartsenydienste word bedank vir hul samewerking in hierdie verband. Die gevolge daarvan om dit toe te laat sal mettertyd nog duidelik word. Die stelsel kan verbeter word en ons werk onverpoos saam met die owerhede om aanpassings met omsigtigheid te maak.<\/p>\n<p>Die volgende stap sal wees om \u2019n stelsel in plek te kry waarvolgens \u2019n BEK-vrye kudde wat inge\u00ebnt is, n\u00e1 inenting as BEK-vry hanteer word en dat die melk van hierdie diere nie onderhewig is aan BEK-maatre\u00ebls nie.<\/p>\n<p>Dit spreek vanself dat biosekuriteit op \u2019n baie streng vlak gehandhaaf moet word. Biosekuriteit is net so goed soos die swakste skakel. Belangrik! \u2013 Ons kan nie \u2019n valse gevoel van sekuriteit n\u00e1 inenting bekostig nie. Afsonderlike plase wat aan dieselfde eienaar behoort, moet afsonderlik bestuur word met geen beweging van personeel of voertuie tussen plase nie.<\/p>\n<p>Inge\u00ebnte plase kan steeds besmet raak en virusse laat sirkuleer en die omgewing besmet. Entstof-immuniteit duur slegs ongeveer vier tot ses maande en die virus kan dan weer op die plaas hersirkuleer. Elke boer, hetsy inge\u00ebnt of nie, het steeds \u2019n verantwoordelikheid om alle moontlike maatre\u00ebls te tref om naburige boere en gebiede te beskerm. \u2013\u00a0<em>Melk SA<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>]Om die verspreiding en verwoestende gevolge van bek-en-klouseer (BEK) te vermy, het melkboere in die BEK-aangetaste gebied van die Oos-Kaap versoek dat hul diere as \u2019n voorsorgmaatre\u00ebl teen BEK inge\u00ebnt word. Dit is belangrik dat melkboere en die verwerkers wat hul melk afhaal, bewus is van die gevolge om hul gesonde kuddes teen BEK te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[4,33],"tags":[],"class_list":["post-3264","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-music","category-news"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent - SAMPRO<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent - SAMPRO\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"]Om die verspreiding en verwoestende gevolge van bek-en-klouseer (BEK) te vermy, het melkboere in die BEK-aangetaste gebied van die Oos-Kaap versoek dat hul diere as \u2019n voorsorgmaatre\u00ebl teen BEK inge\u00ebnt word. Dit is belangrik dat melkboere en die verwerkers wat hul melk afhaal, bewus is van die gevolge om hul gesonde kuddes teen BEK te [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"SAMPRO\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-07-22T07:07:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-10T12:59:48+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"sampro\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"sampro\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"sampro\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/321746ce0e8b84f20af39a0105890ad3\"},\"headline\":\"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent\",\"datePublished\":\"2024-07-22T07:07:21+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-10T12:59:48+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/\"},\"wordCount\":1254,\"articleSection\":[\"Music\",\"News\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/\",\"name\":\"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent - SAMPRO\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2024-07-22T07:07:21+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-10T12:59:48+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/321746ce0e8b84f20af39a0105890ad3\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/\",\"name\":\"SAMPRO\",\"description\":\"Just another WordPress site\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/321746ce0e8b84f20af39a0105890ad3\",\"name\":\"sampro\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d456fd0012e3cfb6e92b05bdb8f43ed6130a3aecf7bead199acdb610e91a2ab6?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d456fd0012e3cfb6e92b05bdb8f43ed6130a3aecf7bead199acdb610e91a2ab6?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d456fd0012e3cfb6e92b05bdb8f43ed6130a3aecf7bead199acdb610e91a2ab6?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"sampro\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/o5demo.com\\\/sampro\\\/author\\\/sampro\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent - SAMPRO","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent - SAMPRO","og_description":"]Om die verspreiding en verwoestende gevolge van bek-en-klouseer (BEK) te vermy, het melkboere in die BEK-aangetaste gebied van die Oos-Kaap versoek dat hul diere as \u2019n voorsorgmaatre\u00ebl teen BEK inge\u00ebnt word. Dit is belangrik dat melkboere en die verwerkers wat hul melk afhaal, bewus is van die gevolge om hul gesonde kuddes teen BEK te [&hellip;]","og_url":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/","og_site_name":"SAMPRO","article_published_time":"2024-07-22T07:07:21+00:00","article_modified_time":"2026-09-10T12:59:48+00:00","author":"sampro","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"sampro","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/"},"author":{"name":"sampro","@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/#\/schema\/person\/321746ce0e8b84f20af39a0105890ad3"},"headline":"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent","datePublished":"2024-07-22T07:07:21+00:00","dateModified":"2026-09-10T12:59:48+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/"},"wordCount":1254,"articleSection":["Music","News"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/","url":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/","name":"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent - SAMPRO","isPartOf":{"@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/#website"},"datePublished":"2024-07-22T07:07:21+00:00","dateModified":"2026-09-10T12:59:48+00:00","author":{"@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/#\/schema\/person\/321746ce0e8b84f20af39a0105890ad3"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/implikasies-vir-boere-wat-vrywillig-hul-klinies-gesonde-melkkuddes-vir-bek-en-klouseer-inent\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/#website","url":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/","name":"SAMPRO","description":"Just another WordPress site","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/#\/schema\/person\/321746ce0e8b84f20af39a0105890ad3","name":"sampro","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d456fd0012e3cfb6e92b05bdb8f43ed6130a3aecf7bead199acdb610e91a2ab6?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d456fd0012e3cfb6e92b05bdb8f43ed6130a3aecf7bead199acdb610e91a2ab6?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d456fd0012e3cfb6e92b05bdb8f43ed6130a3aecf7bead199acdb610e91a2ab6?s=96&d=mm&r=g","caption":"sampro"},"url":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/author\/sampro\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3264","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3264"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3264\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3860,"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3264\/revisions\/3860"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3264"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3264"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/o5demo.com\/sampro\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3264"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}